Libro Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte PDF

5 de noviembre de 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.

Información

Publicado: 5 de noviembre de 2017
Editorial: Babelcube Inc.
ISBN: 9781507189771
Idioma: Afrikáans
Nº de páginas: 432

Julie Massoni

Julie Massoni is ‘n gekwalifiseerde naturopaat wat as ‘n hoogs suksesvolle voltydse naturopaat internasionaal werk vanaf 1996, Haar besigheid Greentpet, het al honderde diere wêreldwyd gehelp om gesondheids probleme te oorkom. Julie se metodes is al op nationale TV gewys en koerante oor haar ongelooflike sukseskoers.